Luister nou

WGO verklaar noodtoestand na Ebola-uitbreking

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie het ’n internasionale gesondheidsnoodtoestand verklaar ná ’n uitbreking van Ebola in die Demokratiese Republiek die Kongo waarin meer as 80 mense reeds dood is.

Die uitbreking behels die Bundibugyo-stam van die virus waarvoor daar tans geen entstof bestaan nie.

Altesaam 88 sterftes en meer as 330 vermeende gevalle is reeds aangemeld.

’n Geval is ook bevestig in die oostelike stad Goma, wat vrese oor verdere verspreiding laat toeneem het.

Gesondheidsowerhede waarsku dat die ware omvang van die uitbreking nog onbekend is en dat daar ’n groot risiko van verspreiding na buurlande bestaan.

Ebola veroorsaak simptome soos koors, bloeding en braking en versprei deur kontak met liggaamsvloeistowwe van besmette persone.

Gewilde Nuus

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Rooikruis

Kritiek pla Roets nie

Ander Nuus Artikels

Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self
AfriForum
Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Luister nou