Luister nou

VSA staak aanvalle op Iran

Deur Marelize Maré

Die Verenigde State hou steeds terug met verdere aanvalle op Iran, waarna Teheran sy vergeldingsaanvalle in die streek ná bykans twee weke van geweld gestaak het.

Die VSA president Donald Trump ontken berigte dat die Amerikaanse weermag se ammunisievoorrade uitgeput raak en sê die land beskik oor meer as genoeg voorraad.

Intussen ruil Washington en Teheran steeds boodskappe deur tussengangers uit.

Gewilde Nuus

Boer tot bord

Die toekoms van die boer na die bord

Untitled design (26)

Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou

Untitled design (27)

Druppels word strome, strome word riviere: KragDag 2026 bou momentum

Untitled design (25)

Naboomspruit gaan DorpToe!

Untitled design (23)

Wie is Brittanje se nuwe eerste minister?

Ander Nuus Artikels

Selby Mbenenge
RDK vra Ramaphosa om Oos-Kaapse regter-president te skors
Fotokrediet: Moneyweb
Munisipaliteite skuld Eskom baie
Boer tot bord
Die toekoms van die boer na die bord
Untitled design (26)
Kom kyk hoe word ’n RWB Porsche gebou
Untitled design (27)
Druppels word strome, strome word riviere: KragDag 2026 bou momentum

Luister nou