Luister nou

Vicki Terblanche: Kêrel tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis

Deur Pretoria FM Nuusspan

Vicki Terblanche se kêrel ten tyde van haar dood, Reinhardt Leach, is vanoggend tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis vir haar moord.

Leach is Woensdag daaraan skuldig bevind dat hy aandadig was aan dié moord in Oktober 2021 in Port Elizabeth.

LEES OOK: Vicki Terblanche se kêrel skuldig bevind aan haar moord

Hy is die tweede persoon wat in verband met haar dood gevonnis is nadat Dylan Cullis vroeër tot agtien jaar gevangenisstraf gevonnis is, nadat hy ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan het.

‘n Derde verdagte – Terblanche se vervreemde man, Arnold – sal later vanjaar afsonderlik verhoor word nadat hy daarvan beskuldig is dat hy vir Leach en Cullis geld aangebied het om haar te vermoor.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: The Mail and Guardian

Vissers langs die Weskus sê nee vir opnames

Fotokrediet: Netwerk24

Binnelandse sake vra burgers se hulp

Griekwastad-moordenaar 2

Griekwastad-moordenaar se parool herroep

PhalaPhala

Ramaphosa se Phala Phala-hersieningsaansoek in September aangehoor

Fotokrediet: CBC

Slegs 14% statutêre verkragters skuldig bevind

Ander Nuus Artikels

Internasionale Perspektief nuut
Noem sy naam: Hy is Henry Nowak
e-tol
E-tol-skuld sal afgeskryf word
Pretoria-hooggeregshof
SA wil wapenuitvoere na die VSA staak
Fotokrediet: The Mail and Guardian
Vissers langs die Weskus sê nee vir opnames
Fotokrediet: Netwerk24
Binnelandse sake vra burgers se hulp

Luister nou