Luister nou

Twee vermeende dwelmsmokkelaars by OR Tambo in hegtenis geneem

Deur Pretoria FM Nuusspan

17 Desember 2024

Twee vermeende dwelmsmokkelaars sal later vandeesweek in die landdroshof in Ekurhuleni verskyn nadat hulle die afgelope naweek met dwelmmiddels op die OR Tambo-internasionale lughawe betrap is.

Die Brasiliane – onderskeidelik 30- en 35 jaar oud – het op dieselfde vlug van São Paulo, in Brasilië, die land binnegekom.

Die polisie se luitenant-kolonel Amanda van Wyk sê die een verdagte is betrap met meer as vier kilogram kokaïne in sy bagasie.

Sy sê ‘n mediese X-straal het getoon dat die ander smokkelaar pakkies van dié dwelmmiddel ingesluk het.

https://twitter.com/SAPoliceService/status/1868593507150987302

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

IEC

Koalisies is ons voorland

Internasionale Perspektief nuut

Kiesers orals is kwaad

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 30 Oktober 2026

Fotokrediet: Rolling Stone

Sir Patrick Stewart, Star Trek- en X-Men-ster, op 86 oorlede

Nhlanhla Mkhwanazi

Mkhwanazi binnekort nuwe hoof van die Valke

Ander Nuus Artikels

Fly Squad
Blitspatrollie se wiele val af
Skool
Ouers smeek vir ’n veilige skool
V (4)
Al meer gemeenskapsbewegings mik stembus toe
IEC
Koalisies is ons voorland
Internasionale Perspektief nuut
Kiesers orals is kwaad

Luister nou