Luister nou

Trump beplan invoer en verwerking van Venezolaanse olie

Deur Pretoria FM Nuusspan

Walter Ernst

Die Amerikaanse president, Donald Trump beplan om tot 50 miljoen vate Venezolaanse olie te verwerk en aan Amerika te lewer.

Hierdie stap volg nadat president Nicolás Maduro van Venezuela in New York op dwelmaanklagte verskyn het. Trump beoog om met die tussentydse leier, Delcy Rodríguez, saam te werk om die olie teen markwaarde te verkoop.

Terwyl die Amerikaanse se minister van energie, Chris Wright, die verskeping wil bespoedig, veroordeel Sjina die plan. Trump het ook voorgestel dat Amerika sal help om die land se olie-infrastruktuur te herbou om groot oliemaatskappye te bevoordeel.

Volgens CNN het Amerika die afgelope maand net meer as 20 miljoen vate olie per dag verbruik.

Fotokrediet: Reuters/Isaac Urrutia

Gewilde Nuus

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Internasionale Perspektief nuut

Kan die ongemaklike linkse huwelik hou?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 25 September 2026

Rooikruis

Kritiek pla Roets nie

Ander Nuus Artikels

Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte
Polisiebeamptes
Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is
Sakekamer
Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self
AfriForum
Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Luister nou