Luister nou

Madlanga Kommissie se ondersoeke word verleng

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die verlenging van die sitting van die Madlanga-kommissie van ondersoek gaan minstens nog ‘n R100-miljoen kos.

President Cyril Ramaphosa het die kommissie se sperdatum verleng weens die aantal getuies wat nog moet getuig en die kommissie sal op 31 Augustus sy finale verslag moet inhandig.

Die kommissie sou aanvanklik sy werk teen vandag afhandel.

Die koste van die kommissie beloop reeds nagenoeg R247-miljoen, met die begroting van ‘n R147-miljoen wat aanvanklik begroot is.

Gewilde Nuus

Mteto Nyati - TechCentral

Eskom het ’n oorskot elektrisiteit

Fotokrediet: Netwerk24

Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Brandstof 1

Brandstofpryse styg hoër vanaf middernag

Stefan2

Tembisa-tenderskandaal: Beweerde meesterbrein kry borgtog

Sisi Khampepe chairperson  of the TRC commission of inquiry in Johannesburg. Photo Veli Nhlapo

Konstitusionele hof wys aansoek van die hand

Ander Nuus Artikels

Amazon-logo
Solidariteit ondersoek Amazon se beweerde rasse-uitsluiting
Anil-Sooklal
SA hoë kommissaris in Indië vrygespreek ná Zuma-Gupta-besoek
Charlie Kirk 1
Tyler Robinson moet tereg staan vir die moord op Charlie Kirk
Mteto Nyati - TechCentral
Eskom het ’n oorskot elektrisiteit
Fotokrediet: Netwerk24
Ontdekking in Pafuri-gebied dui op pre-koloniale handel

Luister nou