Luister nou

Drie dood in Sandtonrestaurantskietery

Deur Pretoria FM Nuusspan

7 Maart 2025

Die Gautengse polisie sê dat ’n skietery gisteraand by ’n gewilde restaurant in Sandton drie lewens geëis en vier mense gewond gelaat het.

Kolonel Dimakatso Nevhuhulwi sê ‘n man wou sy vuurwapen by die restaurant inneem, ondanks die beleid dat geen vuurwapens toegelaat word nie.

‘n Woordewisseling het tussen dié man en veiligheidswagte ontstaan waarna ‘n oor-en-weer-skietery uitgebreek het.

Twee veiligheidswagte is op die toneel dood en die man het later aan sy beserings beswyk.

Die gewondes wat in die hospitaal opgeneem is sluit ‘n lid van die GPF, ‘n veiligheidswag en twee restaurantgangers in.

One Response

  1. Was al by 3 staats hospitale vi Mri scan…almal buite werking…my lae rug seer gemaak met val in bad…nou knuip da n senuwees was …kan skaars loopnen glad ni sit ni….nou moet ek klomp pyn pille dirink om die pyn te oorleef…swak…swak

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

The Perfect Blendship headshots with piano

The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November

Veterane

Veterane tree nou ook op YouTube aan

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk24
Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande
Fotokrediet: The Banking Association South Africa
Tesourie waarsku oor munisipaliteite se wanbetaling
Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan

Luister nou