Luister nou

Die premier van Gauteng lewer vandag sy provinsiale rede

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die Gautengse premier, Panyaza Lesufi sal na verwagting vandag sy provinsiale rede lewer.

Vanaand se rede sal by die Nasrec Expo Sentrum in Johannesburg plaasvind en sal na verwagting veral oorheers word deur die weermag se ontplooiing in die provinsie.

Die DA in Gauteng het die premier intussen gemaan om sy lugkastele van die vorige provinsiale redes te laat vaar en op die basiese aspekte van provinsiale regering te fokus.

Die MK-party beplan intussen om van Soweto na Narec op te ruk om teen die rede te betoog.

Die party meen dit is ‘n doellose geleentheid en ‘n platform vir leë beloftes.

Gewilde Nuus

Bemarkingsoproepe

Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede

Fotokrediet: EWN

Polisie ondersoek moontlike sluipmoord op Feroz Khan se familielid

Fotokrediet: VF Plus

RDK beveel drie regters aan

Fotokrediet: Netwerk 24

SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Fotokrediet: Solidariteit netwerk

Wêreldonderwysersdag word vandag gevier

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Instagram
Lex Libertas reageer op die jongste plaasmoord
Fotokrediet: Remitly
SA se finansiële vertroue bly stabiel
Petrolpomp brandstof
Regering maan teen brandstof-paniekaankope
Bemarkingsoproepe
Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede
Fotokrediet: EWN
Polisie ondersoek moontlike sluipmoord op Feroz Khan se familielid

Luister nou