Luister nou

Dele van Gauteng kan kragonderbrekings verwag

Deur Pretoria FM Nuusspan

Eskom sê Gauteng sal van 7 tot 13 April steeds geskeduleerde kragonderbrekings ervaar.

Die onderbrekings sal vier tot vyf uur per sessie duur en raak die oggend- en aand-spitstye.

Volgens Eskom fokus die lasvermindering op netwerke wat onder druk is weens onwettige aansluitings en oorlading.

Gebiede wat vandeesweek geraak word, sluit onder meer Dobsonville, Mabopane, Evaton, Diepkloof, Vosloorus, Katlehong, Winterveldt, Vereeniging en Sebokeng, in.

Die volledige skedule vir April is op Eskom se webwerf beskikbaar.

Gewilde Nuus

Petrolpomp brandstof

Regering maan teen brandstof-paniekaankope

Bemarkingsoproepe

Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede

Fotokrediet: EWN

Polisie ondersoek moontlike sluipmoord op Feroz Khan se familielid

Fotokrediet: VF Plus

RDK beveel drie regters aan

Fotokrediet: Netwerk 24

SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Ander Nuus Artikels

Matrieks
Umalusi gereed vir matriekeindeksamen ondanks tekort aan nasieners
Fotokrediet: Instagram
Lex Libertas reageer op die jongste plaasmoord
Fotokrediet: Remitly
SA se finansiële vertroue bly stabiel
Petrolpomp brandstof
Regering maan teen brandstof-paniekaankope
Bemarkingsoproepe
Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede

Luister nou