Luister nou

Ramaphosa vra Musk se hulp

Deur Marelize Maré

President Cyril Ramaphosa doen ’n beroep op die miljardêr-sakeman Elon Musk om tot Suid-Afrika se ontwikkeling by te dra.

Ramaphosa sê Musk se vroeë opvoeding en geleenthede in Suid-Afrika het gehelp om sy sukses te vorm en dat hy iets aan die land behoort terug te gee.

Die uitlatings kom te midde van voortdurende spanning oor Musk se kritiek op Suid-Afrika se transformasiebeleid.

Gewilde Nuus

Sigarette

Onwettige handel kos SA R68 mjd. jaarliks

Fotokrediet: Maroela Media

Die Tshwane-metro stel vlak twee-waterbeperkings in

Boer tot bord

AGOA: Wanneer internasionale politiek die verbruiker se inkopietrollie laai

Internasionale Perspektief nuut

Pole diep verdeeld oor land se toekomstige rigting

WhatsApp Image 2026-11-13 at 09.03.43 (1)

Nog net ’n week oor om vir die 1% Klub in te skryf

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: DA Gauteng
ANC-ooreenkoms met DA uitgesluit
Kraan
Waterbeperkings tref die Wes-Kaap
Sigarette
Onwettige handel kos SA R68 mjd. jaarliks
Fotokrediet: Maroela Media
Die Tshwane-metro stel vlak twee-waterbeperkings in
Boer tot bord
AGOA: Wanneer internasionale politiek die verbruiker se inkopietrollie laai

Luister nou