Luister nou

Die rand versterk teenoor die Amerikaanse dollar

Deur Marelize Maré

Die rand het gister met meer as een persent teenoor die dollar versterk te midde van vroeë aanduidings dat die DA goed in die munisipale verkiesing gevaar het.

Beleggers beskou die uitslae volgens ETM Analytics as ’n moontlike aanduiding van meer sakevriendelike koalisies in groot ekonomiese sentrums.

Die rand is ook ondersteun deur die Demokratiese Party se oorwinning in die Amerikaanse middeltermynverkiesing.

Suid-Afrika se 2035-staatseffekte het eweneens sterker verhandel.

Intussen toon die aandelemark dat geld na Suid-Afrika terugvloei, met die JSE se hoofindeks wat dié week met 6,7% gestyg het.

Gewilde Nuus

Oliepryse daal - Die Kwêvoël

Oliepryse daal na VSA verkiesingsuitslae

Fotokrediet: eNCA

AGOA-uitsluiting wek kommer

Stembus

Spesiale stemme in die Wes-Kaap skop met haakplekke af

Fotokrediet: OFM

SANBD soek jou bloed!

Fotokrediet: The Citizen

VF-Plus gaan klag lê oor uitsprake van MK-party LP

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Friedrich Naumann Foundation
DA behou sy voorsprong in Johannesburg
Fotokrediet: The Citizen
OVK vra vir geduld terwyl verkiesingsuitslae verwerk word
Oliepryse daal - Die Kwêvoël
Oliepryse daal na VSA verkiesingsuitslae
Fotokrediet: eNCA
AGOA-uitsluiting wek kommer
Stembus
Spesiale stemme in die Wes-Kaap skop met haakplekke af

Luister nou