Luister nou

Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Deur Marelize Maré

Meer as ‘n honderd Israelse passasiers het na bewering ’n moontlike ramp in die lug vrygespring nadat ’n fisieke struweling tussen twee vlieëniers uitgebreek het.

Die Flydubai-vlug was onderweg van Dubai na Tel Aviv toe ’n noodsituasie ontstaan het.

Volgens berigte het die vliegtuig skielik in ’n steil duik gegaan terwyl die vlieëniers in die kajuit baklei het.

Die tweede vlieënier kon uiteindelik beheer oor die vliegtuig behou en ’n moontlike ramp voorkom.

Die vliegtuig is daarna na Tabuk in Saoedi-Arabië herlei, waar dit veilig geland het.

Aanvanklike vrese dat die vliegtuig gekaap is, is later van die hand gewys.

Die presiese omstandighede van die voorval word steeds ondersoek.

Gewilde Nuus

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere