Luister nou

Comrades Marathonvereniging bekragtig sy besluit

Deur Marelize Maré

Die Comrades-marathonvereniging het sy besluit bekragtig om nie weer by KwaZulu-Natal Atletiek aan te sluit nie.

Meer as ‘n duisend lede het tydens ‘n spesiale algemene vergadering oorweldigend ten gunste van die vereniging se onafhanklike koers gestem.

Die besluit volg op ‘n maande lange geskil oor affiliasie en meer as vier miljoen rand se beweerde wedloopheffings.

Die vereniging sê beplanning vir die eeufeeswedloop op 13 Junie 2027 gaan voort, hoewel die dispuut steeds onsekerheid skep oor die amptelike goedkeuring van die wedloop en die kwalifiseringsproses vir deelnemers.

Gewilde Nuus

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Willie Spies

VF Plus soek kundiges om kragonderbrekings te bekamp

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 2 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de
Orania
Oraniërs stem anders in komende verkiesing
Ernst Roets
Wit kruise nou na Uniegebou

Luister nou