Luister nou

DA berei ’n wetsontwerp vir die OBK voor

Deur Marelize Maré

Die DA sê hy is die afgelope twee jaar uitgesluit van pogings om hervormings by die Openbare Beleggingskorporasie, of die OBK, deur te voer.

Die party berei nou ‘n wetsontwerp voor om die korporasie se bestuur te versterk en aanbevelings van die Mpati-kommissie in wetgewing te omskep.

Dit volg nadat die OBK se uitvoerende hoof en hoofbeleggingsbeampte onlangs geskors is te midde van bewerings deur ‘n fluitjieblaser.

Die DA sê die wetsontwerp is daarop gemik om die pensioenfondse van meer as ‘n miljoen staatsamptenare beter te beskerm.

Gewilde Nuus

Siviwe Gwarube - Daily Maverick

Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026

Israelse vlug - France 24

Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Ander Nuus Artikels

Thoughtful Portrait Among Bookshelf Shelves
Nee Kemp, regses is ook onverdraagsaam
Senzo Mchunu - The Witness
Die OB ondersoek Senzo Mchunu
Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026
Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug

Luister nou