Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het vandeesweek afskeid geneem van hul langsdienende vlieënier, luitenant-kolonel Jacobus Gideon “Div” de Villiers, wat ná 46 jaar se getroue diens aftree. De Villiers het sy loopbaan in 1980 as konstabel begin en later gekwalifiseer as helikopter- en vastevlerkvlieënier. Met 16 900 vliegure agter sy naam, het