Luister nou

Werkloosheid-statistiek bekend

Deur Pretoria FM Nuusspan

Statistiek Suid-Afrika sê die land se amptelike werkloosheidskoers het in die eerste kwartaal van 2026 met 1,3% gestyg tot 32,7 %.

Volgens die jongste Kwartaallikse Arbeidsmagopname het die aantal werklose mense met 301 000 toegeneem, terwyl die aantal werkende mense met 345 000 afgeneem het.

Die grootste werksverliese is in die diens- en konstruksiesektore aangeteken.

Jeugwerkloosheid bly die hoogste onder mense tussen die ouderdom van 15 en 24 jaar, waar dit nou op 60,9% staan.

Die uitgebreide werkloosheidskoers, wat mense insluit wat moed opgegee het om werk te soek, het tot 43,7% gestyg.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026
Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug
Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Luister nou