Luister nou

Korrupsie-saak teen Nafiz Modack uitgestel

Deur Pretoria FM Nuusspan

Nafiz Modack is vandag tot 10 jaar tronkstraf in die Kaapse streekhof gevonnis. Drie jaar van die vonnis is vir vyf jaar opgeskort, op voorwaarde dat Modack nie weer in daardie tydperk aan korrupsie skuldig bevind word nie. Hy is ook ongeskik verklaar om ‘n vuurwapen te besit.

Modack is op 7 Junie aan korrupsie skuldig bevind nadat die hof bevind het dat hy ‘n korrupte verhouding met Colin Govender, ‘n oud-brigadier van Kaapstad-Sentraal gehad het. Hy het omkoopgeld aan ‘n middelman betaal wat hy geglo het aan ‘n voormalige polisie-generaal-majoor, Jeremy Vearey, sou gaan.

Volgens die hof is daar geen redelike vooruitsig vir rehabilitasie vir Modack nie. Die staat het ook aangevoer dat daar geen rede is om van die minimum vonnis van 15 jaar af te wyk nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging

Luister nou