Luister nou

Toltariewe verhoog in Maart met 4,84%

Deur Pretoria FM Nuusspan

12 Februarie 2025

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap, SANRAL, het sy jaarlikse prysverhoging van toltariewe aangekondig.

Tolgeld word vanaf 1 Maart met 4,84% verhoog wat goed met die Verbruikersprysindeks vergelyk.

SANRAL het in reaksie op kommentaar hierop gesê dat vanjaar se prysverhoging heelwat minder is as verlede jaar se 6,25%.

Die agentskap se algemene bestuurder vir kommunikasie, Vusi Mona sê dit is nodig om die tolgeld te verhoog sodat tolpaaie instand gehou kan word.

“Die fondse is nodig sodat SANRAL kan voldoen in sy mandaat om seker te maak dat die land se paaie waarde toevoeg tot die lewens van Suid-Afrikaners.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: Instagram

Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals

Fotokrediet: WLRN

VSA se nuwe visumbeperkings

Fotokrediet: AfriForum

Nuwe verslag oor buitensporige geweld tydens plaasaanvalle

Fotokrediet: WikiWand

Partye sê hulle het reg op selfbeskikking

Fotokrediet: LekkeSlaap

Twee Oseane moedig pikkewyne aan om te broei

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: eNCA
Negende vrou se liggaam word in Oos-Rand gevind
Ronald Lamola - TimesLive
SA kap terug teen die VSA se visumbeperkings
Misdaadtoneel-Ekurhuleni
DA bied halfmiljoen aan vir leidrade na die Ekurhuleni-moordenaar
Fotokrediet: Instagram
Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals
Fotokrediet: WLRN
VSA se nuwe visumbeperkings

Luister nou