Luister nou

Will Ferrell se Elf-kostuum vir miljoene opgeveil

Deur Pretoria FM Nuusspan

Walter Ernst

Die ikoniese groen en geel dwergkostuum wat Will Ferrell in die feestelike rolprent Elf gedra het, het onlangs vir ’n verbysterende £239,000 (oor die R5-miljoen) op ’n veiling buite Londen verkoop.

Ferrell, wat die rol van Buddy Hopps vertolk, het dié spesifieke stel klere in die toneel waar hy onbeskaamd al die knoppies in die hysbak druk gedra. Die uitrusting was deel van ’n groot uitverkoping van aandenkings uit topfilms.

Die veiling wat deur Propstore aangebied is, het ook items soos ’n hoed van Indiana Jones en ’n geweer uit Star Wars ingesluit. ’n Replika van die Elf-kostuum is reeds in 2021 vir byna $300,000 verkoop.

Fotokrediet: Warner Bros

Gewilde Nuus

Valke-kar

Valke lê ernstige wanpraktyke bloot in verdedigingsdepartement

Fotokrediet: News24

NSFAS staak befondsing aan duisende

Kokaïen 6

SAID lê beslag op reusedwelmvonds

Betoging - March and March

Binnelandse Sake oorskry deportasiebegroting

Fotokrediet: Medium

Skaars haai spoel in die Weskus uit

Ander Nuus Artikels

Integrisure
Versekeringsmakelaar of direkte versekeraar: Wat is die werklike verskil?
Fotokrediet: Maroela Media
Eerste volledige Afrikaanse Bybel 93 jaar gelede in gebruik geneem
Fotokrediet: Netwerk 24
Gift of the Givers is reg vir Nepal
Valke-kar
Valke lê ernstige wanpraktyke bloot in verdedigingsdepartement
Fotokrediet: News24
NSFAS staak befondsing aan duisende

Luister nou