Luister nou

Wanatu nooi ander e-vervoerdiensbestuurders om hoftu te gaan

7 Februarie 2025

Die e-vervoerdiens, Wanatu, sê hy rig ‘n ope uitnodiging aan alle ander e-vervoerdiensbestuurders, om by Wanatu se “Hoftu-aksie” teen verkeersowerhede aan te sluit.

Dit kom nadat Wanatu Woensdag, 5 Februarie, aangekondig het dat hy sy dienste tydelik staak nadat twee van die diens se voertuie deur die Tshwane-metro geskut is. Wanatu is tans in ‘n stryd gewikkel met ‘n afdeling binne die departement van vervoer in Gauteng oor sy permitte.

LEES OOK: Wanatu hoftu

Die hoof uitvoerende beampte van Wanatu, Judith van der Walt het vroeër gesê hulle is van mening dat die voertuie onwettig geskut is.

Volgens Van der Walt nooi hulle e-taxidiensbestuurders van verskillende dienste, insluitend Bolt, Uber en inDrive om deel van die “Hoftu-aksie” te word. Sy sê dat Wanatu sedert die amptelike bevestiging van die maatskappy se registrasie in Oktober 2024 sonder probleme sake gedoen het, maar nou oënskynlik geteiken word.

“Ons is tans besig om die nodige dokumente te finaliseer, en belangstellendes kan ons kontak per e-pos by [email protected].,” sê Van der Walt.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

AI Justisie

Regter in die sop ná KI-kabaal

Eie rigting

Die Kerkstraat-bom: ’n verhaal oor ’n linkse bomplanter uit Europa en haar 19 slagoffers uit Afrika

Cyril Ramaphosa

Hoe lyk Ramaphosa se telbord?

Misdaadtoneel

Jongste misdaadsyfers: 58 moorde per dag in Suid-Afrika

Fotokrediet: NBC News

Israel deporteer alle aktiviste

Ander Nuus Artikels

Athol Trollip
Action SA het geweet mosie gaan gestuit word
Internasionale perspektief
Met Merkel-toekenning wys die EU hoe toondoof hy geword het
Signature: wiV/o7nJsjVu7MZdHq50IPifdFxft+pOP3/47g5ol/QG12ie/5eZXLkzPF+4VOpv9FduYlWTscoBUrHWOc6ruDUtajrJD229s8nh+xTAj9TQAsEXBLYFZH/vzEdULexoiuNM/9XrCwmgPNQSnYXUIBmVHp5caLHJmWmPYNaa3fnH9k4oD2OqB8XuF+3e26xAYxDdcCvyK3d/PSRGN3eq31shS9v1+46+kdsJnXQj/ErUcSQZfs84lyw6gCXwepvdOj+tgy/4iCVPMdhBT39bgRuXRZo30AXiRIigJaZZN3qQTQkg+DANhC9P+iGinO3LHfgFfa+reCYILXZf36CHMNCNzFghKTpYkgf4+/+3wPUM2x85aBBXJ5681s0y48ks+g1DnFs/xlz0J70jvMCOvt2LXQ2CzZhp+5QnN7MkGFkkIGCTPSgtuxkdoSh5CXY8B6lFoiUrxZwAH+hUgXaQOyu7lYXTD8yY60XDDkY5LmzUEFLoHAfZJry4M6pmMFOOiGfxFU5u7HuxI0AAC3xjG38B45GStJcaYniZbGLB8VCpown+bxrjIms6JbKhcuBhuXFHR/Sj9ZlNlMFUPgHQJF6/ca8wP5+b/mOfjOK5GoD5S4S+V9HBKBpsy9QXocT4c9rXpwby/ob22Hm/mb1b/zzHUrT3FJ3IVq4LPJ2lt+28R23TC6qsJ+1CE+S8jqlrqY/vl412TSuOXFApSFgnnlLKIZLD/owFLESWWLPMcY/N8e48sOwfOAPLMeIi9AW2gVKyj0mU0H7nOy5cnuu4yWU0kGAAOlDTtYiJBipDTJys1BmHgeWUEDZ5NOM0SOsl9MTmZAfDVsHLANWEgShHHJxr+tzf38/zu9Urs/mI6B4UFn34qINh+mToFT7q0nBft+AzLH6Yygdonr+RFCYk7jDqI4hjCPCCL6yEw5K8mV121ZkL7+5ynF4LYzLf29AC+8nBRgKcanJOsED7JxkqPmzpJXqpMcOsdmkkE7I1Pt0=
Belastingvryheidsdag skuif al verder    
AI Justisie
Regter in die sop ná KI-kabaal
Eie rigting
Die Kerkstraat-bom: ’n verhaal oor ’n linkse bomplanter uit Europa en haar 19 slagoffers uit Afrika

Luister nou