Luister nou

Ramaphosa gaan nuwe hospitaal open

Deur Marelize Maré

President Cyril Ramaphosa sal aanstaande week die nuwe King Nyabela-hospitaal in Middelburg, Mpumalanga, amptelik open.

Die 220 bed-hospitaal vervang die ou Middelburg-hospitaal en is sedert 2017 in aanbou.

Die vlak 1-distrikshospitaal beskik oor afdelings vir onder meer interne geneeskunde, chirurgie, pediatrie, verloskunde en ginekologie, asook ‘n 24-uur-ongevalle-eenheid en drie moderne teaters.

Die Presidensie sê die nuwe fasiliteit sal toegang tot gesondheidsorg in die Nkangala-distrik verbeter en is deel van die regering se belegging in openbare gesondheidsinfrastruktuur.

Gewilde Nuus

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Padlangs

Nie almal is swemmertjies nie!

Tempo

Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?

Ander Nuus Artikels

plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek