Luister nou

DNS-agterstand al groter

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die VF Plus sê die agterstand in DNS forensiese toetse vir misdaadsake word al hoe meer kritiek ondanks versekerings van die regering en die polisie dat die kwessie aandag geniet.   

Die leier van die VF Plus, dr Pieter Groenewald sê die agterstand in DNS-toetse was teen Februarie vanjaar byna 173 000.    Die jongste syfer toon dat die agterstand tot meer as 237 600 gestyg het terwyl die kontrakte vir verkryging van verbruiksgoedere en die diens, onderhoud en kalibrering van toerusting, steeds uitstaande is. Sommige van die strafregtelike sake sloer al bykans drie jaar weens uitstaande toetse.

Groenewald sê dit is duidelik dat daar geen waarde geheg kan word aan die beloftes van die president en die minister van polisie oor die krisis nie.  Hy sê die situasie stuur op ʼn katastrofe af indien dit nie op hoogste vlak omgekeer kan word nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

V

Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie

Mbalula warns those assaulting on-duty police officers

Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Orania

Oraniërs stem anders in komende verkiesing

Ernst Roets

Wit kruise nou na Uniegebou

Kallie Kriel, Flip Buys, Dirk Hermann

VSA-debat jaag temperature op

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Wanneer ’n boer vermoor word ….
Internasionale Perspektief nuut
VSA onttrek finaal uit Irak te midde van volgehoue onstabiliteit
V (1)
Eerste skenkerleweroorplantings by Raslouw Private Hospital
V
Gryskrag: SASSA-toelaes moet nie van uitgerekte kaartproses afhang nie
Mbalula warns those assaulting on-duty police officers
Massaskietvoorvalle eis reeds 100de

Luister nou