Luister nou

Berigte oor verdagte wat na Potchefstroom skuif, is vals

Deur Marelize Maré

Die polisie het berigte ontken dat ’n verdagte wat met die moorde op vroue in Ekurhuleni verbind word, na Potchefstroom verskuif het.

Die bewerings oor ’n groot polisie-operasie in die metro versprei wyd op sosiale media.

Die SAPD sê daar is geen amptelike verslag of klagte wat die bewerings bevestig nie.

Die polisiewoordvoerder Adéle Myburgh waarsku dat vals inligting die ondersoek kan benadeel en doen ’n beroep op die publiek om slegs amptelike SAPD-kommunikasie te vertrou.

Gewilde Nuus

Fotokrediet: WikiWand

Partye sê hulle het reg op selfbeskikking

Fotokrediet: LekkeSlaap

Twee Oseane moedig pikkewyne aan om te broei

Fotokrediet: The Citizen

OVK se verslag oor politieke befondsing bekend

Padlangs

Voel jy soos die ou troosprysie?

Dr. Corné Mulder

VF Plus: Groen gaan dít vir gemeenskappe doen

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: WLRN
VSA se nuwe visumbeperkings
Fotokrediet: AfriForum
Nuwe verslag oor buitensporige geweld tydens plaasaanvalle
Fotokrediet: WikiWand
Partye sê hulle het reg op selfbeskikking
Fotokrediet: LekkeSlaap
Twee Oseane moedig pikkewyne aan om te broei
Fotokrediet: The Citizen
OVK se verslag oor politieke befondsing bekend

Luister nou