Luister nou

Trump wil nog name verander

Deur Marelize Maré

Die Amerikaanse president Donald Trump het ’n nuwe voorstel vir ’n naamsverandering gemaak – dié keer wil hy hê die staat New Mexico moet moontlik “New America” genoem word.

Trump het die voorstel op sosiale media gemaak, maar New Mexico se goewerneur, Michelle Lujan Grisham, het dit onmiddellik van die hand gewys.

Sy sê die staat se naam is nie oop vir debat nie en dateer selfs van voor die ontstaan van die Verenigde State.

Trump het onlangs ook voorgestel dat die Straat van Hormoes na die “Trump Strait” hernoem word.

Hy het reeds die Golf van Mexiko tot die “Golf van Amerika” hernoem – ’n stap wat deur Mexiko verwerp is.

Kanada het eweneens sy poging om Lake Ontario te hernoem, verwerp.

Gewilde Nuus

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Fotokrediet: Freedom Front Plus

Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit

Ander Nuus Artikels

Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie
Internasionale Perspektief nuut
Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Luister nou