Luister nou

Madlanga wys aansoek van Vusimuzi “Cat” Matlala van die hand

Deur Marelize Maré

Die Madlanga-kommissie het ’n aansoek van die vermeende misdaadbaas, Vusimuzi “Cat” Matlala, om die saak uit te stel, van die hand gewys.

Matlala hervat vandag sy getuienis voor die kommissie.

Sy regspan het aangevoer dat hulle probleme ondervind om hom in die Kgosi Mampuru-gevangenis te raadpleeg.

Een van sy advokate, Annelene van den Heever, was weens siekte afwesig, terwyl advokaat Fatima Missi die kommissie ingelig het oor die probleme om met Matlala te konsulteer.

Die kommissarisse het egter ná ’n kort konsultasie die uitstel geweier.

Sy regspan sal nou argumente moet aanvoer oor Matlala se reg om homself nie te inkrimineer nie.

Gewilde Nuus

Bergview

Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat

BKS-inenting

Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig

Medies - Netwerk24

Raad van Gesondheidsorgfinansiers vra hervorming

Siviwe Gwarube

Implementering van handboekkatalogus duur voort ondanks haakplekke

Fotokrediet: CBS

Die wit bevolking in Suid-Afrika is besig om te krimp

Ander Nuus Artikels

horses vs bikes 4
NDBV gryp in by perde-teen-motorfietse-uitdaging
Afrikaner-vlugtelinge
Trump-regering wil tot 17 500 Afrikaner-vlugtelinge in VSA toelaat
Fotokrediet: Netwerk24
15 Nuwe kruise by Witkruismonument opgerig
Bergview
Oudskoolhoof: Aantygings het blywende skade gelaat
BKS-inenting
Privaatsektor kry groen lig om BKS-entstof in SA te vervaardig

Luister nou