Luister nou

GOOD wil ‘n permanente integriteitstribunaal hê

Deur Marelize Maré

Die GOOD-party wil hê die Madlanga-kommissie van ondersoek moet in ’n permanente polisie-integriteitstribunaal omskep word om korrupsie en sogenaamde “vrot appels” in wetstoepassing voortdurend uit te roei.

Die party se Kaapstadse burgemeesterskandidaat, Brett Herron, sê Kaapstad is Suid-Afrika se bende- en moordhoofstad en daarom moet die metro se probleme onder die nasionale soeklig wees.

GOOD wil hê so ’n tribunaal moet onder meer beweerde korrupsie, die boumafia en moontlike samewerking tussen bendes en polisiebeamptes ondersoek.

Herron sê hoewel die skoonmaak van die polisie nie op sy eie die land se gevestigde bendekultuur sal beëindig nie, is aanspreeklikheid en die oppergesag van die reg noodsaaklik.

Gewilde Nuus

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Fotokrediet: Freedom Front Plus

Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit

DNS-toetse

Slegs 1,5% van polisiediens se DNS-toetse betyds verwerk

Ander Nuus Artikels

Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie
Internasionale Perspektief nuut
Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het
Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Luister nou