Luister nou

OVK sê registrasienaweek was ‘n sukses

Deur Marelize Maré

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie, of OVK, sê die finale kiesersregistrasienaweek was ‘n sukses, met goeie logistieke en operasionele ondersteuning landswyd.

Die OVK sê kiesers kan steeds aanlyn of by plaaslike OVK-kantore registreer of hul besonderhede opdateer totdat die verkiesingsdatum amptelik afgekondig word.

Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê hy sal 4 November amptelik as die datum vir die plaaslike regeringsverkiesing afkondig.

Die kieserslys sal om middernag op die dag van die afkondiging sluit.

Gewilde Nuus

Petrolpomp brandstof

Regering maan teen brandstof-paniekaankope

Bemarkingsoproepe

Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede

Fotokrediet: EWN

Polisie ondersoek moontlike sluipmoord op Feroz Khan se familielid

Fotokrediet: VF Plus

RDK beveel drie regters aan

Fotokrediet: Netwerk 24

SANW spandeer miljarde aan huurvlugte

Ander Nuus Artikels

Matrieks
Umalusi gereed vir matriekeindeksamen ondanks tekort aan nasieners
Fotokrediet: Instagram
Lex Libertas reageer op die jongste plaasmoord
Fotokrediet: Remitly
SA se finansiële vertroue bly stabiel
Petrolpomp brandstof
Regering maan teen brandstof-paniekaankope
Bemarkingsoproepe
Ongewenste bemarkingsoproepe binnekort iets van die verlede

Luister nou