Die patrolliehond, Floppy, wat vermis geraak het nadat hy tydens ’n gewapende roof by ’n skool in Mdantsane in die Oos-Kaap agter verdagtes aan gestuur is, is dood gevind. Floppy het Vrydag saam met sy hanteerder aan ’n polisie-optrede deelgeneem om drie gewapende rowers vas te trek wat by die