Luister nou

Steenhuisen moontlik uit as DA-leier

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die DA-leier, John Steenhuisen gaan na verwagting môre sy uittrede uit die party se leierskapwedloop in Durban aankondig.

Volgens mediaberigte wat na bronne in die party verwys, volg dié besluit na toenemende interne wrywing en druk van donateurs.

Kritiek oor sy hantering van die bek-en-klouseer-uitbreking, tesame met omstrede kredietkaart-uitgawes en geskille met senior partylede soos Dion George, wat intussen uit die party bedank het, het sy posisie onhoudbaar gemaak.

Verskeie bronne beweer dat die verhouding tussen Steenhuisen en Helen Zille ’n breekpunt bereik het, met Zille wat glo die burgemeester van Kaapstad, Geordin Hill-Lewis, as opvolger steun.

Fotokrediet: Financial Mail/Veli Nhlapo

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026
Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug
Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Luister nou