Luister nou

Polisie trek meer as 190 verkragtingsverdagtes vas

Deur Pretoria FM Nuusspan

Meer as 190 verdagtes wat met verkragtingsake verbind word is die afgelope week landwyd in hegtenis geneem.

Die polisie sê dit vorm deel van sy 90-dae-blitsoperasie teen geslagsgeweld.

Uit dié inhegtenisnemings was 96 vir verkragting en 13 vir ander seksuele misdrywe. Een van die verdagtes het glo vroue tussen die ouderdom van 15 en 55 geteiken.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Veterane

Veterane tree nou ook op YouTube aan

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: The Banking Association South Africa
Tesourie waarsku oor munisipaliteite se wanbetaling
Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Luister nou