Luister nou

Meer as 16 000 verhoorafwagtendes daag nie op vir hul verhore nie

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die minister van polisie, Senzo Mchunu sê dat daar 16 012 aktiewe sake ondersoek word van gevalle waar verhoorafwagtendes nie opgedaag het vir hul verhore nie.

In antwoord op ‘n parlementêre vraag deur die DA se LP, Kabelo Kgobisa-Ngcabahet Mchunu gesê dat daar meer as 4 500  sake is wat ouer as vyf jaar is.

262 van diegene is buitelanders.

Die minister het nie besonderhede gegee oor die klagtes waarop die verdagtes tereg gestaan het toe hul borgtogvoorwaardes verbreek is nie, en of hulle van geweldsmisdade verdink word nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

The Perfect Blendship headshots with piano

The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November

Veterane

Veterane tree nou ook op YouTube aan

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk24
Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande
Fotokrediet: The Banking Association South Africa
Tesourie waarsku oor munisipaliteite se wanbetaling
Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan

Luister nou