Luister nou

JHB-metro oorweeg weer om Sandtonrylaan se naam te verander

Deur Pretoria FM Nuusspan

Dit wil voorkom asof die Johannesburgse-metroraad nou weer voortgaan met pogings om Sandtonrylaan se naam na Leila Khaled-rylaan te probeer verander.

Leila Khaled is ‘n Palestynse aktivis.

Die Johannesburgse-metro het in Januarie vanjaar besluit om vir eers te wag met die naamsverandering wat reeds in 2018 deur die raad goedgekeur is.

‘n Mosie wat nou deur die DA raadslid, Lynda Shackleford gebring is, het misluk – ten spyte daarvan dat duisende inwoners teen die verandering gekant is.

Terwyl opposisiepartye aangevoer het dat die naamsveranderingsproses gebrekkig was, het die regerende koalisie aangevoer dat só ‘n verandering die stad se steun vir die Palestyne sal benadruk.

One Response

  1. My bekommernis is dat “hulle” iemand wat n vliegtuig gekaap het en tereur veroorsaak het,het hulle daaraan gedink hoe voel die passasiers(wat nog lewe of familie van die passasiers oor haar voel,ek dink ons kommunistiese regering wil met alle mag ons land in n sosialistiese land wat nie gewerk het in Rusland verander.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Matrieks

’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.

Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0

Groot dele van hoofstad sonder krag

Mark Oppenheimer

Ons moet vry wees om die regering te kritiseer

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Ander Nuus Artikels

Lex Libertas reageer op rasgebaseerde beleid vir die huur van staatsplaasgrond
Die voorspaakgroep, Lex Libertas sê die regering se rasgebaseerde beleid vir die huur van staatsplaasgrond versterk die bewering dat minderhede in Suid-Afrika vervolg word.
Die organisasie berei ’n verslag voor en wil met die minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling vergader.
Dit volg nadat departementele advertensies vir staatsplase in Mpumalanga en die Wes-Kaap bepaal het dat slegs swart, Indiër- en bruin Suid-Afrikaanse burgers kan aansoek doen.
Lex Libertas se uitvoerende direkteur, dr. Ernst Roets, sê grondbeleid moet ekonomiese groei, voedselsekerheid en landelike werkgeleenthede bevorder, terwyl gelykheid voor die reg gehandhaaf word.
Fotokrediet: Instagram
Lex Libertas reageer op rasgebaseerde beleid
Fotokrediet: The Citizen
OVK gaan kandidaatbenoemingsproses vir 32 partye heropen
Boer tot bord
Wat is sukses?
Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag

Luister nou