Luister nou

Eerste groep Listeriose-slagoffers word vergoed

Deur Pretoria FM Nuusspan

3 Februarie 2025

Die voedselvervaardiger, Tiger Brands, het ingestem om die eerste groep slagoffers van die 2017-uitbreking van listeriose te vergoed, tenspyte daarvan dat anspreeklikheid nog bepaal moet word.

Die 2017/2018-uitbreking het die lewens van 216 Suid-Afrikaners geëis.

Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (NIOS), het Tiger Brands se Enterprise Foods-fabriek in Polokwane as die bron van ‘n listeriose-uitbreking geïdentifiseer.

In ‘n verklaring wat vandag vrygestel is, het die maatskappy gesê dat hulle ‘n ooreenkoms bereik het om vooruitbetalings te maak aan die eerste van ‘n aantal persone wat tussentydse bystand soek om dringende mediese behoeftes, wat hulle destyds gehad het, finansieel te dek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ad hoc - IOL

Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag

Fotokrediet: Groundup

SASSA funksioneer met net 44%

Padlangs

Nie almal is swemmertjies nie!

Tempo

Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?

Ander Nuus Artikels

plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere
Lynnwood padwerke - The Citizen
Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande
Guptas
Gupta-broers steeds gesoek