Luister nou

Ramaphosa bekragtig die Bela-wet in sy geheel

Deur Pretoria FM Nuusspan

20 Desember 2024

President Cyril Ramaphosa het die Bela-wet in sy geheel bekragtig.

Die presidensie het in ‘n verklaring bevestig dat daar geen wysigings gemaak gaan word aan die artikels wat handel oor taal- en toelatingsbeleid nie.

Ramaphosa het die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube opdrag gegee om die wet te implementeer soos dit in September deur hom onderteken is.

Gwarube is ook opdrag gegee om die nodige norme en standaarde voor te berei.

Volgens die presidensie het alle partye wat deel is van die Regering van Nasionale Eenheid ook ingestem dat die wet toegepas moet word, sonder enige wysigings.

Die RNE se geskilbeslegtingsmeganisme het ook voorgestel dat die wet nie na die parlement teruggestuur moet word nie.

Ramaphosa sê elke kind, sonder uitsondering, moet toegang hê tot behoorlike, gehalteonderwys.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging

Luister nou