Luister nou

Verslag: Meer swart leerlinge neem geskiedenis, as hulle wit eweknieë

Deur Pretoria FM Nuusspan

13 Desember 2024

Swart leerlinge is meer geneig om geskiedenis in die senior grade as vak op skool te neem as hulle wit eweknieë.

Dit is die bevinding van ‘n verslag wat deur die departement van basiese onderwys vrygestel is, waarvolgens bevind is dat slegs 11% van wit kandidate die vak in graad 12 kies, vergeleke met 32% van swart leerlinge.

Volgens ‘n verslag getiteld “Oorsig van Vordering in die Basiese Onderwyssektor tot 2024”, is die lae persentasie wit leerlinge wat geskiedenis as vak kies sedert 2011 ‘n neiging.

Die hoof van kultuursake by AfriForum, Alana Bailey het in reaksie hierop gesê dat hulle wel klagtes gekry het van wit ouers wie se kinders geskiedenis neem.

Sy sê die idee word geskep dat as jy wit is, word jy as die vyand uitgebeeld, en as jy swart is, word jy as ‘n slagoffer uitgebeeld.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging

Luister nou