Luister nou

Openbare skole skuld byna R300-miljoen vir dienste

Deur Pretoria FM Nuusspan

13 November 2024

Die Gautengse LUR vir onderwys, Matome Chiloane het onthul dat openbare skole in dié provinsie meer as R262-miljoen aan munisipaliteite verskuldig is vir agterstallige diensterekeninge.

Chiloane het in die provinsiale wetgewer in antwoord op ‘n vraag van die DA se Michael Waters gesê dat ouer-beheerliggame verantwoordelik is vir die betaling van artikel-21-skole se rekeninge.

Die departement moet pa staan vir openbare skole wat nie artikel-21-skole is nie se diensterekeninge.

Volgens Chiloane skuld 269 artikel-21-skole nagenoeg R193-miljoen rand – wat tussen 30 en 120 dae agterstallig is.

Hy sê 1 332 nie-artikel-21-skole se skuld beloop R69-miljoen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Internasionale Perspektief nuut

Wie gaan die middeltermynverkiesing in die VSA wen?

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 23 Oktober 2026

Ander Nuus Artikels

Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan
Willie 2
Willie Spies: Alle partye is kleiner partye
Ernst Roets
Roets aanvaar parlement se uitdaging

Luister nou