Luister nou

Paul O’ Sullivan wil nie ondervra word nie

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die forensiese ondersoeker Paul O’Sullivan sê hy is nie bereid om deur parlementslede ondervra te word oor aantygings wat volgens hom deur misdadigers teen hom gemaak is nie.

O’Sullivan verskyn vandag weer voor die parlement se ad hoc-komitee, waar hy vrae sal moet beantwoord oor bewerings deur vorige getuies, onder meer KwaZulu-Natal se polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi en die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu se stafhoof, Cedric Nkabinde.

O’Sullivan sal verdere getuienis lewer oor sy eie bewerings van polisiekorrupsie wat senior beamptes impliseer.

Hy dreig egter om sy samewerking te onttrek indien hy onder kruisverhoor geplaas word.

Gewilde Nuus

Mark Oppenheimer

Ons moet vry wees om die regering te kritiseer

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Wat is sukses?
Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Luister nou