Luister nou

Nog sewe onwettige mynwerkers by Stilfontein-myn na oppervlak gebring

Deur Pretoria FM Nuusspan

13 Desember 2024

Nog sewe onwettige mynwerkers het vandag na die oppervlak gekom by die Stilfontein-myn in Noordwes.

Die jongste verwikkelinge volg na weke van ‘n stryd tussen wetstoepassers en onwettige mynwerkers wat die goudmyn beset.

Operasie Vala Umgodi is in Oktober verskerp in ‘n poging om onwettige mynnetwerke in Noordwes en 6 ander provinsies te stuit.

Sedertdien is meer as ’n duisend-400 zama zamas in hegtenis geneem.

Die polisiewoordvoerder in die provinsie, Sabata Mokgwabone, sê die groep wat vandag in hegtenis geneem is, staan tereg op ‘n reeks aanklagte.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Fotokrediet: The North Africa Post

Solidariteit voer samesprekings met die Withuis oor Agoa

Israel verkiesing - Alhurra

Israel se verkiesing eindig in dooiepunt

Suliman Carrim

Suliman Carrim uit op borgtog

Fotokrediet: Polity

Ian Cameron vra Senzo Mchunu se verwydering

Fotokrediet: WUNC

Israel se verkiesingsuitslag dui op ’n kop-aan-kop-stryd

Ander Nuus Artikels

Graffiti-logo-nuut
Graffiti-boekeblad 30 Oktober 2026
Fotokrediet: Rolling Stone
Sir Patrick Stewart, Star Trek- en X-Men-ster, op 86 oorlede
Nhlanhla Mkhwanazi
Mkhwanazi binnekort nuwe hoof van die Valke
Fotokrediet: The North Africa Post
Solidariteit voer samesprekings met die Withuis oor Agoa
Israel verkiesing - Alhurra
Israel se verkiesing eindig in dooiepunt

Luister nou