Luister nou

Luister: CVO Pretoria kry binnekort nuwe, permanente klasse

16 April 2024

Die 32 jaar oue CVO Skool Pretoria se leerlinge, ouers en onderwysers sien uit na die toekoms met agt nuwe permanente klaskamers wat binnekort tot die skool gevoeg word. 

Bybels in staalkassies in elke hoek.

Die skool het in 1992 begin met ‘n handjie vol leerlinge wat moes skoolgaan in die oorspronklike plaashuis van die terrain in die ooste van Pretoria.

Na die oud-onderwyser, Loupie van der Merwe en skoolhoof Marius Kruger elkeen ‘n beurt gekry het om sement in die fondasieslote te gooi, het hierdie jaar se hoofseun, Ruhard Vermaak en hoofmeisie, Hilleke Genis ook gedeel in hierdie stukkie geskiedenis.

Mari Oosthuizen het die fondasiegooiwydingsgeleentheid bygewoon.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Heinrich Marnitz

Heinrich Marnitz terug met Fluweel-klanke

Orgaan

Jong man (28) sterf skielik, red talle lewens as orgaanskenker: “Ons kind se dood was nie sinneloos nie”

Fotokrediet: The Mail & Guardian

Ramaphosa het ’n 50/50-kans

Gamtoos 4

As ons gaan lê is dit tot niet

Internasionale Perspektief nuut

Hoe ʼn slegte besluit of twee ʼn wenoorlog op sy kop gekeer het

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: My Broadband
Groen ID-boek gou iets van die verlede
Boer tot bord
Kos op die tafel begin lank voor die winkelrak
Leon Gropp
Leon Gropp gaan van Comrades tot komedie
Heinrich Marnitz
Heinrich Marnitz terug met Fluweel-klanke
Orgaan
Jong man (28) sterf skielik, red talle lewens as orgaanskenker: “Ons kind se dood was nie sinneloos nie”

Luister nou