Luister nou

Interpol voortvlugtende in hegtenis geneem

Deur Pretoria FM Nuusspan

‘n 57-jarige Chinese voortvlugtende is in Sandton in hegtenis geneem nadat hy probeer het om na Amerika uit te wyk.

Volgens die polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Amanda van Wyk is Interpol in kennis gestel van die man se teenwoordigheid in Suid-Afrika, nadat hy aansoek gedoen het vir ‘n visum om na Amerika te reis.

Dié man word in China gesoek vir klagtes van bedrog en sal moontlik binnekort uitgelewer word.

Van Wyk sê die polisie sal aanhou steun bied aan internasionale wetstoepassingsagentskappe om wêreldwye misdaadsindikate bloot te lê.

Die man het gister sy eerste verskyning in die Randburg-landdroshof gemaak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

The Perfect Blendship headshots with piano

The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November

Veterane

Veterane tree nou ook op YouTube aan

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk24
Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande
Fotokrediet: The Banking Association South Africa
Tesourie waarsku oor munisipaliteite se wanbetaling
Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan

Luister nou