Luister nou

Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk

Deur Pretoria FM Nuusspan

‘n Graad 4-leerling aan ‘n Limpopo-laerskool is dood nadat hy per ongeluk ‘n pendoppie ingesluk het.

Die kind was ‘n leerling aan die Moriting-laerskool buite Polokwane/ Pietersburg.

Die woordvoerder van die onderwysdepartement in Limpopo, Matome Taueatsoala, sê die kind is na ‘n hospitaal gehaas nadat hy vir sy onderwyser gesê het dat hy sukkel om asem te haal.

Hy is egter in die hospitaal dood verklaar.

Die LUR vir onderwys in Limpopo, Mavhungu Lerule-Ramakhanya het haar medelye met die seun se familie, en die skool betuig. Beraders is na die skool gestuur.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Mark Oppenheimer

Ons moet vry wees om die regering te kritiseer

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Wat is sukses?
Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Luister nou