Luister nou

Germiston-man beken skuld op moord van ouers, en suster

Deur Pretoria FM Nuusspan

20 Januarie 2025

Die man wat daarvan aangekla word dat hy sy pa, ma en suster vroeër vandeesmaand in hul huis in Rondebult, Germiston vermoor het, Eugene Botha het vandag in die hooggeregshof in Johannesburg skuld beken op drie aanklagte van moord, asook aanklagte van die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie. 

Die 43-jarige Botha het in ‘n beëdigde verklaring erken dat hy sy familielede vermoor het NA ’n hewige rusie. 

Volgens Botha het hy beheer oor sy emosies verloor waarna hy sy ma en suster met ’n hamer oor die kop geslaan en sy pa doodgeskiet het. 

Die vuurwapen was wettig in sy pa se besit. 

Hul liggame is agterop ’n verlate bakkie gevind.

FOTO: MAROELA MEDIA

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

The Perfect Blendship headshots with piano

The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November

Veterane

Veterane tree nou ook op YouTube aan

Willie 2

Willie Spies: Alle partye is kleiner partye

Ernst Roets

Roets aanvaar parlement se uitdaging

Placeholder_400x230

Heksejag op Oppenheimer en Ansara

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk24
Verslag toon die grootste bedreigings vir groei onder Afrikalande
Fotokrediet: The Banking Association South Africa
Tesourie waarsku oor munisipaliteite se wanbetaling
Padlangs
Wanneer regstelling ’n rookskerm word
The Perfect Blendship headshots with piano
The Perfect Blendship bring Kersmusiek met gevoel dié November
Veterane
Veterane tree nou ook op YouTube aan

Luister nou