Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Drie provinsies bestee té min geld om leerlinge op skoolbanke te hou

Onderwyskenners het hul kommer uitgesreek omdat drie provinsiale onderwysdepartemente te min geld betaal om meer as 4,25-miljoen leerlinge op die skoolbanke te hou.

Dit kom neer op nagenoeg R2,5-miljard.

Dié drie provinsies ter sprake is KwaZulu-Natal, Mpumalanga en die Noord-Kaap. Die Noord-Kaap gaan R835 per kind bestee, KZN betaal R955 per kind en Mpumalanga sal R1 450 per leerling bestee.

Dit terwyl die ander ses provinsies se onderwysdepartemente meer as ‘n R1 700 per leerling betaal om al die bedryfskostes te dek.

Volgens ‘n verklaring het dié drie provinsies ook te min bestee per leerling in kwintiel vier- en vyf skole, of sogenaamde meer bevoorregte skole. Vir kwintiel vier skole moet R879 per leerling begroot word, en R301 per kind vir kwintiel vyf skole.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Ander Nuus Artikels

Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende