Luister nou

Konstitusionele hof wys aansoek van die hand

Deur Marelize Maré

Die Konstitusionele Hof het ’n aansoek deur voormalige presidente Jacob Zuma en Thabo Mbeki van die hand gewys om regter Sisi Khampepe van die WVK-sake-ondersoek te laat onttrek.

Khampepe sal dus voortgaan as voorsitter van die ondersoek.

Zuma en Mbeki het aangevoer dat haar vorige rolle op die Waarheids-en-versoeningskommissie se Amnestiekomitee en as adjunk-nasionale direkteur van openbare vervolgings ’n botsing van belange skep en die indruk van partydigheid kan wek.

Die Konstitusionele Hof het nou die voormalige presidente se poging om ’n vroeëre Hooggeregshof-uitspraak te laat hersien en tersyde stel, van die hand gewys.

Gewilde Nuus

Internasionale Perspektief nuut

VSA kry oorhand oor Iran

Untitled design (31)

Ek staan hier sonder hare of borste

Untitled design (30)

Duisende moet nog toelaagkaarte omruil

Ernst Roets

Sokkerballe of kruise?

UNISA

UNISA: Minister moet ingryp

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Netwerk24
Konflik tussen Iran en die VSA vlam weer op
Padlangs
Wees lig!
Internasionale Perspektief nuut
VSA kry oorhand oor Iran
Untitled design (31)
Ek staan hier sonder hare of borste
Untitled design (30)
Duisende moet nog toelaagkaarte omruil

Luister nou