Luister nou

It’s a heartache: Bonnie Tyler se stem stil

Deur Marelize Maré

Die legendariese Walliese sangeres Bonnie Tyler is gister op 75-jarige ouderdom in Portugal oorlede.

Haar familie sê sy is onverwags in ’n hospitaal dood terwyl sy vir ’n siekte behandel is.

Tyler het in Mei ’n noodoperasie aan haar ingewande ondergaan.

Die Walliese sangeres Bonnie Tyler, wat as Gaynor Hopkins gebore en later met Robert Sullivan getroud is, het wêreldwyd bekendheid verwerf met treffers soos It’s a Heartache, Holding Out for a Hero en veral Total Eclipse of the Heart.

Die lied het internasionaal groot sukses behaal en in 2017 weer die Amerikaanse iTunes-trefferslys gehaal.

Tyler het ook die Verenigde Koninkryk in die 2013-Eurovisiesangkompetisie verteenwoordig en is in 2023 met ’n Lid van die Orde van die Britse Ryk vereer vir haar bydrae tot musiek.

 

Gewilde Nuus

Fotokrediet: Daily Maverick

Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur

plaasaanvalle - Maroela Media

Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Lynnwood padwerke - The Citizen

Bouprojek in Lynnwoodweg vra nog drie maande

Guptas

Gupta-broers steeds gesoek

Cyril Ramaphosa, South Africa's president, at the opening of the South African Reserve Bank head office, after renovations, and museum in Pretoria, South Africa, on Friday, June 19, 2026. Traders scaled back bets for a South African rate hike next month. Photographer: Waldo Swiegers/Bloomberg via Getty Images

Ramaphosa: Bewerings oor ‘wit volksmoord’ benadeel ekonomie

Ander Nuus Artikels

Fotokrediet: Checkatrade
Die Tshwane-metro wil die krag teen vanaand herstel
Siviwe Gwarube - Daily Maverick
Minister word aangewys as een van TIME se 100 Next-leiers vir 2026
Israelse vlug - France 24
Israelse passasiers het ‘n noue ontkoming tydens vlug
Fotokrediet: Daily Maverick
Diplomatieke stappe teen Amerikaanse ambassadeur
plaasaanvalle - Maroela Media
Vryemarkstigting: Risiko vir moorde is groter vir boere

Luister nou