Luister nou

Malema weer hof toe gesleep

Deur Pretoria FM Nuusspan

‘n Prokureur het die EFF-leier, Julius Malema, weer voor die hof gedaag, nadat hy ‘n klag by die gelykheidshof in Johannesburg ingedien het.

Hilmer Kruger eis dat Malema van haatspraak, intimidasie van geregsbeamptes en die bevordering van geweld teen sekere ras- en beroepsgroepe beskuldig word.

Die klag hou onder meer verband met ‘n voorval op 23 Januarie by die Oos-Londen-landdroshof waar Malema verskyn het op aanklagte van die oortreding van die Vuurwapenwet.

Malema se ondersteuners het glo buite die hof ‘n saamgeflansde kis met landdros Twanet Olivier se gesig daarop vertoon en Malema het haar ook in die openbaar van rassisme en vooroordeel beskuldig.

‘n Hofdatum is nog nie vir die saak bepaal nie.

Gewilde Nuus

Mark Oppenheimer

Ons moet vry wees om die regering te kritiseer

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Wat is sukses?
Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Luister nou