Luister nou

Samesprekings tussen VSA en Iran lei skipbreuk

Deur Pretoria FM Nuusspan

Spanning tussen Amerika en Iran duur voort nadat samesprekings in Islamabad misluk het. Die Amerikaanse adjunkpresident, JD Vance, sê daar kon ná 21 uur van onderhandelings nie ‘n ooreenkoms bereik word om die oorlog te beëindig nie.

Volgens Vance kon die Iranse afvaardiging nie die VSA se voorwaardes aanvaar nie, veral wat betref president Donald Trump se doelwit om Iran se kernwapenvermoë permanent te stop.

Die Iranse media berig intussen dat die samesprekings weens buitensporige Amerikaanse eise skipbreuk gely het.

Die speaker van die Iranse parlement, Mohammad Bagher Ghalibaf,wat die Iranse afvaardiging na die samesprekings gelei het, het vroeër op die sosiale mediaplatform, X, gesê dat die VSA nou moet besluit of hulle Iran se vertroue verdien.

Gewilde Nuus

Mark Oppenheimer

Ons moet vry wees om die regering te kritiseer

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Ander Nuus Artikels

Boer tot bord
Wat is sukses?
Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Luister nou