Luister nou

8 jaar bestuurderslisensie steeds op die kaarte

Deur Pretoria FM Nuusspan

Die minister van vervoer, Barbara Creecy, het in ’n brief aan die burgerregteorganisasie AfriForum gesê dat daar deurlopend aan die verlenging van die geldigheidstydperk van bestuurderslisensies na agt jaar gewerk word.

AfriForum het ’n beroep op Creecy gedoen om die werk spoedig af te handel en haar daaraan herinner dat die hele land se oë op haar departement gevestig is.

Die publiek sal eersdaags die geleentheid kry om op die konsepregulasies kommentaar te lewer.

Volgens AfriForum se woordvoerder, Louis Boshoff, moet die departement nie verskonings maak om die verandering van dié regulasie te laat sloer nie. Die burgerregteorganisasie beloof om volgehoue druk toe te pas totdat die nuwe wetgewing bekragtig is.

Gewilde Nuus

Tempo

Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?

Dr.-Theo-de-Jager-2

Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte

Polisiebeamptes

Polisie sal nie rus tot waarheid oor moorde ontbloot is

Sakekamer

Suid-Afrika is onredbaar maar gemeenskappe kan self

AfriForum

Bozell sien hoe AfriForum plaasmoorde bekamp

Ander Nuus Artikels

Ad hoc - IOL
Ad hoc-komitee finaliseer sy verslag
Fotokrediet: Groundup
SASSA funksioneer met net 44%
Padlangs
Nie almal is swemmertjies nie!
Tempo
Hoekom is advies nodig wanneer u batebeskermingsversekering koop?
Dr.-Theo-de-Jager-2
Saai: Privatiseer Onderstepoort Biologiese Produkte

Luister nou