Luister nou

‘n Beurtkraglose winter is ‘n moontlikheid, sê Eskom

Deur Pretoria FM Nuusspan

Eskom sê hy kan beurtkrag hierdie winter vermy – vir die tweede jaar agtereenvolgens – mits sy onbeplande onderbrekings onder dertien-duisend-megaWatt bly.

Indien dit nie moontlik is nie, behoort beurtkrag gedurende die wintermaande – van Mei tot Augustus – tot Fase-2 beperk te word.

Die kragvoorsiener se uitvoerende hoof, Dan Marokane, het vanoggend tydens ‘n inligtingsessie gesê dat daar die afgelope jaar ‘n afname van nagenoeg 3 100 MegaWatt in onbeplande kragonderbrekings was.

Marokane sê die afgelope jaar kon Eskom daarin slaag om ‘n aanlegbeskikbaarheidskoers van 61% te handhaaf – in vergelyking met 25% die vorige jaar.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Cilliers Brink

Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie

Internasionale Perspektief nuut

Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Graffiti-logo-nuut

Graffiti-boekeblad 16 Oktober 2026

Fotokrediet: Daily Maverick

Suliman Carrim in hegtenis geneem

Fotokrediet: Freedom Front Plus

Die VF-Plus kritiseer die Konstitusionele Hof se besluit

Ander Nuus Artikels

Matrieks
’n Reusegroep matrieks het dié week in Gauteng hulle eindeksamen begin skryf.
Gemini_Generated_Image_pki0jdpki0jdpki0
Groot dele van hoofstad sonder krag
Mark Oppenheimer
Ons moet vry wees om die regering te kritiseer
Cilliers Brink
Brink: Ek was nie verras toe Moya my verraai nie
Internasionale Perspektief nuut
Rubio waarsku dat Weste dalk laaste kans op oorlewing het

Luister nou