Luister nou

Promosie: DSL Fuels – Jou kwaliteit grootmaat brandstof verskaffer in Suid-Afrika

Deur Pretoria FM Nuusspan

DSL Fuels: Jou betroubare vennoot vir jou vulstasie se sukses

As ‘n vulstasie-eienaar of operateur, is die verskaffing van hoë gehalte brandstof noodsaaklik vir beide jou besigheid, en jou kliënte, om ‘n betroubare en winsgewende besigheid te handhaaf.

DSL Fuels verskaf brandstof aan vulstasies in die volgende provinsies: Gauteng, Noord-wes, Vrystaat, Mpumalanga en Limpopo.

 Waarom DSL Fuels?

  1. Jou Konsekwente brandstof verskaffer van hoë gehalte: DSL Fuels is SQAS geakkrediteer, wat beteken hul voldoen aan die strengste veiligheidstandaarde vir die vervoer van brandstof. DSL Fuels is gekontrakteerd met alle binnelandse raffinaderye en is daarom buigsaam om by die verskeie raffinaderye te laai. Dit plaas DSL Fuels in n’ baie voordelende posisie, omrede dit hul die vermoë gee om tydens te korte of moontlike vertragings by verskillende raffinaderye te kan laai.
  2. Betroubare en tydige brandstofaflewerings: DSL Fuels besit hul eie vloot van vragmotors met ‘n 40 000-liter kapasiteit. DSL Fuels is daartoe verbind om brandstof ten alle tye te vervoer met ‘n betroubare, veilige vloot, om die hoogste standaarde van veiligheid en doeltreffendheid te verseker. Aflewering kan binne 3- tot 24 uur geskied nadat ‘n bestelling geplaas is by een van DSL Fuels se takke.
  3. Persoonlike kliëntediens: Deur die jare het DSL Fuels hul reputasie opgebou as ‘n vooraanstaande, etiese grootmaat brandstof handelaar, wat toegewyd is tot klantevredenheid, en om produkte van ‘n hoë gehalte te lewer.  Wanneer jy as kliënt DSL Fuels kontak, praat jy direk met die kenners. Elke vulstasie se behoeftes verskil weens die omgewing waarin hul, hulself bevind. DSL Fuels is daar om elkeen se behoefte afsonderlik te ontleed en oplossings te implimenteer.  DSL Fuels is trots om te sê: “Ons bestaan reeds vir 23 jaar. Ons weet werklik wat ons doen!”
  4. Volhoubaarheid en Aanpasbare oplossings: DSL Fuels besit hul eie handelsmerk. DSL Fuels herbou vulstasies na die DSL Fuels handelsmerk. DSL Fuels is gefokus op groei, ontwikkeling en innovasie.

Die maatskappy fokus daarop om die DSL Fuels-handelsmerkidentiteit in die mark te versterk, en om verbruikersvertroue te verhoog. DSL Fuels bied ook met trots hul eie lojaliteitsprogram.

“Jou daaglikse verbruiker het nou die geleentheid om 20-sent per liter by enige DSL Fuels Vulstasie, ‘n kontantterugbetaling op hul brandstof aankope te verdien.”

Ontdek nou hoe DSL Fuels innovasie in die energiebedryf aandryf. “Bly voor die kurwe en leer meer oor DSL Fuels se verbintenis tot volhoubare oplossings en produkte van hoë gehalte.”

Besoek www.dslfuels.co.za vandag om saam die toekoms van chemise energie te vorm!

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui


Gewilde Nuus

Gevangenes

173 tronkbewaardes loop deur oor wangedrag ná Rooigrond-ontsnapping

Fotokrediet: Maroela Media

Twee vas na hulle glo groot hoeveelheid dwelms in Erasmia vervaardig

Fotokrediet: Maroela Media

Fondsinsameling vir Tommy Dell wat veg vir sy lewe

Fotokrediet: Netwerk 24

Suid-Afrikaanse huishoudings is onder druk

Fotokrediet - X

Solidariteit waarsku oor raswetgewing

Ander Nuus Artikels

Sonkrag - Colorado Clean Energy Fund
Suid-Afrikaners moet binne drie weke sonkrag registreer
OLYMPUS DIGITAL CAMERA
’n Aanval op die hart van Amerika
Telkom Towers
Privaatvennote gesoek om Telkom Towers-kompleks op te knap
Gevangenes
173 tronkbewaardes loop deur oor wangedrag ná Rooigrond-ontsnapping
Fotokrediet: Maroela Media
Twee vas na hulle glo groot hoeveelheid dwelms in Erasmia vervaardig

Luister nou